Opvoeders vereer vir top uitslae
Mnr R. Layman en Mnr W. Koenze is onlangs vereer vir uitmuntende uitslae in Afrikaans Huistaal tydens die NSS Eksamen 2018. Die toekenning is tydens n plegtigheid by Leeuwenhoff, Premierswoning oorhandig. Baie geluk aan die kollegas.
Excelsior spog met puik uitslae
Excelsior Hoërskool spog behoorlik met sy uitstekende prestasie op akademiese gebied. Die skool se matriekklas van 2018 het 96,3% in die NSS-eksamen- beste in die kring. Voorts, is die skool vereer tydens die jaarlikse toekenningsplegtigheid en die WKOD by Leeuwenhof,…
Excelsior produce future Springbok
Excelsior produce future Springbok. Guelor Antonio with Siya Kolisi.
Junior Police Commisioner
Nathan Adams gr 9B is aangewys as Excelsior se Junior Polisie Kommissaris